Die Kerk van God, wat Petrus en Paulus bygewoon het, was gestig deur Jesus en verdedig die egte leringe van die Apostoliese Tydperk af.
Volgens die Bybel, om leringe van heidense godsdienste, soos Sondagaanbidding en Kersfees, te beoefen, en om nie die Nuwe Verbond se Sabbat en die Pasga wat Jesus ingestel het, te onderhou nie, is die dwaalleer wat tot vernietiging lei. Wanneer ons die egte waarheid van die vroeë Kerk in hierdie tydperk besef en onderhou, kan ons Christus Ansanghong en God die Moeder, die Redders in die Tydperk van die Heilige Gees, besef.
Maar al sou een van ons of selfs `n engel uit die hemel aan julle `n evangelie verkondig wat in stryd is met die evangelie wat ons aan julle verkondig het – die vloek van God sal hom tref! Galasiërs 1:8
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid