Kinders van God moet weet watter dag hulle God kan ontmoet. God het die hemel en die aarde vir ses dae geskep en op die sewende dag gerus en dit as die vierde van die Tien Gebooie aangestel.
Jesus het die Sabbat “My dag” genoem, en Hy het self die voorbeeld gestel om die Sabbat te onderhou.
Toe Jesus in Nasaret kom, waar Hy grootgeword het, het Hy op die Sabbat na die sinagoge gegaan, soos sy gewoonte was. Toe Hy opstaan om voor te lees, Lukas 4:16
Die sewende-dag Sabbat is nie Sondag nie maar Saterdag. Soos die Bybel opteken dat Jesus op die eerste dag van die week (op Sondag) opgewek is, kan ons bevestig dat die Sabbatdag Saterdag is.
Na aanleiding van hierdie woorde, aanbid die Wêreldsending-Genootskap Kerk van God God op Saterdag—die sewende-dag Sabbat.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid