Net soos God deur Jesaja geprofeteer het oor watter soort lewe Jesus sou leef, en deur Josef oor die sewe jaar van oorvloed en die sewe jaar van hongersnood, het God oor die Koninkryk van die Hemel wat binnekort kom, geprofeteer.
Net soos Josef voorbereidings gemaak het vir die sewe jaar van hongersnood omdat hy God se profesie geglo het, leef die lidmate van die Kerk van God ʼn dankbare lewe in enige situasie omdat hulle die hemelse seëninge wat Christus Ansanghong en God die Moeder aan hulle sal gee, glo.
“Hy sal al die trane van hulle oë afdroog. Die dood sal daar nie meer wees nie. Ook leed, smart en pyn sal daar nie meer wees nie. Die dinge van vroeër het verbygegaan.” Openbaring 21:4
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid