Regdeur ons lewens kom ons almal voor verskeie moeilike situasies te staan.
In sulke tye van krisis het die voorvaders van geloof in die tydperk van die Vader God Jehova aangeroep en is verlos, die heiliges in die tydperk van die Seun het die naam van Jesus Christus aangeroep en is verlos, en in die tydperk van die Heilige Gees, ons moet Christus Ansanghong en God die Moeder aanroep om verlos te word.
God het gesê dat diegene wat sy naam ken, sy ware volk is, en het ons beveel om te doop, wat die eerste stap van verlossing is, in die naam van die Vader, van die Seun en van die Heilige Gees.
Vandag doop net die Werêldsending-Genootskap-Kerk van God mense in die naam van die Heilige Gees Christus Ansanghong, wat die belofte van verlossing en die vergifnis van sondes het.
Ja, so sê my Heer, die Here:
“. . . Daarom sal my volk my Naam ken. Daarom, op daardie dag, sal hulle weet dat Ek die Een is wat sê, ‘Hier is Ek!’ ”
Jesaja 52:4–6
“ ‘Wie oorwin, sal Ek ʼn pilaar in die tempel van my God maak, . . . Verder sal Ek ook die Naam van my God daarop graveer, en die naam van die stad van my God, dit is die nuwe Jerusalem, . . . en ook my nuwe Naam.’ ”
Openbaring 3:12
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid