In die dae toe konings regeer het, is diegene wat die koning se bevel oortree het, ter dood veroordeel vir verraad.
Dit is eweneens noodsaaklik om die leringe van die Bybel te na te kom—die gebooie van God wat die Koning van die konings is.
Daarom hou die Kerk van God die nuwe verbond wat in die Bybel geskryf is soos Sabbatdag en die Pasga.
Net soos baie profete soos Dawid en Salomo net vir God Jehova liefgehad het in die tydperk van die Vader, en soos die heiliges en die apostels van die vroeë Kerk wat Jesus Christus liefgehad het in die tydperk van die Seun, het Christus Ansanghong en God die Moeder liefgehad in die tydperk van die Heilige Gees is die geheim van verlossing.
wat God op sy eie tyd sal openbaar – Hy, die lofwaardige en enigste Heerser, die Koning van die konings en Here van die heersers, . . .
1 Timoteus 6:15
“Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Vra, en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees. ”
Johannes 16:24
“ ‘Wie oorwin, sal . . . Verder sal Ek ook die Naam van my God daarop graveer, en die naam van die stad van my God, dit is die nuwe Jerusalem, . . . en ook my nuwe Naam.’ ”
Openbaring 3:12
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid