God het aan die mensdom, wat in die hemel gesondig het en na die aarde, die asielstad, verdryf is, die geleentheid gegee om die vergifnis van sondes te ontvang en terug te gaan na die koninkryk van die hemel deur Sy gebooie.
Aan die ander kant sal God se oordeel kom oor diegene wat die verbond verbreek en dit verag het.
Slegs deur God se genade kan die mensdom, wat bestem is om te sterf weens hul sonde, die ewige lewe ontvang.
Wanneer God die mensdom die lewenswyse in die tyd van die Vader, die tyd van die Seun en die tyd van die Heilige Gees leer, sal diegene wat na Sion kom en die Pasga van die lewe vier, deur Sy woorde te glo, gered word, maar diegene wat Sy woorde nie glo nie en dit nie nakom nie, sal op die ou end gestraf word.
Want die loon van die sonde is die dood; maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.
Romeine 6:23
Hiervoor het die heiliges volharding nodig, hulle wat die gebooie van God nakom, en in Jesus bly glo.
Openbaring 14:12
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid