Om die mensdom te red wat na die aarde gekom het, nadat hulle sondes gepleeg het wat die dood verdien in die koninkryk van die hemel, het God self na die aarde gekom in die vlees met die naam Jesus in die tydperk van die Seun, en met die naam Ansanghong in die tydperk van die Heilige Gees saam met die Hemelse Moeder.
Dit is net Christus Ansanghong wat 'n fees voorberei het wat die dood verslind het deur die Pasga van die nuwe verbond wat vir 'n lang tyd nie gehou is sedert die afskaffing daarvan in 325 nC nie.
Die HERE, Heerser oor alle magte, sal op hierdie berg vir al die volke 'n feesmaal van ryk geregte voorberei, 'n feesmaal met beleë wyn, met ryk geregte vol murg, met gesuiwerde, beleë wyn. Jesaja 25:6–8
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid