God, die Verlosser van die mensdom, het aan ons die seëninge van die vergifnis van sondes en die ewige koninkryk van die hemel deur die Pasga beveel en kragtig verkondig dat diegene wat die Pasga hou, erken sal word as God se volk wat die burgerskap van die hemel sal ontvang en verlossing verwerf.
Jesus wat 2 000 jaar gelede gekom het asook Christus Ansanghong en God die Moeder in hierdie tydperk, het ons konsekwent geleer dat om God net met ons lippe aan te roep sonder om die Pasga te hou, neerkom op ʼn vae geloof.
Ook die rede waarom God die Tweede Pasga gegee het vir diegene wat dit nie op die vasgestelde tyd kon hou nie, is omdat die Pasga ʼn baie belangrike fees is wat God se ware volk onderskei.
“Die Israeliete moet die Pasga op die vasgestelde tyd vier. . . .
Daar was egter manne wat onrein geword het as gevolg van ʼn lyk. Hulle kon nie die Pasga op daardie dag vier nie, . . .
Die Here het toe met Moses gepraat en gesê:
. . .mag hy die Pasga vir die Here vier.
In die tweede maand op die veertiende dag teen laatmiddag moet hulle dit vier. . . .
Iemand wat egter . . .
en nalaat om die Pasga te vier – daardie persoon sal van sy mense afgesny word, . . .”
Numeri 9:2–13
Aan hulle vrugte sal julle hulle dus uitken.
“Nie elkeen wat vir My sê, ‘Here, Here,’ sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar net diegene wat die wil doen van my Vader in die hemele.
Matteus 7:20–21
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid