Christus Ansanghong, die Wortel van Dawid, het die nuwe verbond herstel Jesus het Sion met die feeste van die nuwe verbond, soos die Sabbat en die Pasga, 2 000 jaar gelede gestig, maar dit is vernietig gedurende die Donker Eeue. Christus Ansanghong het as die geestelike Koning Dawid verskyn en Sion herbou.
In die tydperk van die Heilige Gees kan ons verlossing in Sion ontvang waar die nuwe verbond gehou word Sion is die enigste kerk wat die feeste van die nuwe verbond oor die hele wêreld hou. Die Bybel profeteer dat Christus Ansanghong en God die Moeder slegs in die Kerk van God woon en dat mense die vergifnis van sondes en die ewige lewe kan ontvang en die laaste ramp kan ontsnap.
“Verkondig in Juda en kondig dit aan in Jerusalem en sê: ‘Blaas die trompet deur die hele land!’ Roep hard en sê: ‘Kom bymekaar! Laat ons vlug na die versterkte stede!’ Hef die teken op om na Sion te gaan! Vlug vir veiligheid sonder versuim! Want Ek bring ‘n ramp uit die noorde, ja, verskriklike verwoesting.” Jeremia 4:5–6
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid