Net soos water, ys en damp verskillende vorme en name het, maar fundamenteel dieselfde stof is, H₂O, het God in elke tydperk in verskillende vorms en met verskillende name verskyn—as die Vader, die Seun en die Heilige Gees—om Sy werk van verlossing uit te voer, tog is Hy fundamenteel een God.
Die Bybel leer dat God die Vader Jehova, God die Seun Jesus Christus en God die Heilige Gees een God is. Die Heilige Gees Christus Ansanghong is die God wat die hemel en die aarde geskep het. Hy is die einste God wat die Rooi See geskei het om Israel 3 500 jaar gelede te red, en wat 2 000 jaar gelede aan die kruis gely het om ons sondes te vergewe.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid