Soms vind daar ontberinge en ongerieflikhede plaas terwyl ons op die pad van die geloof stap, maar ons kan die ewigdurende Koninkryk van die Hemel bereik wat God belowe het, wanneer ons volkome geloof het en oor niks kla nie, net soos Job.
Die Israeliete het altyd God se krag vergeet en Hom in die woestyn op die proef gestel, en die Jode het die woorde van die lewe van Jesus af verontagsaam en net daarop gewys dat Hy in die vlees gekom het. In die Tydperk van die Heilige Gees, ook, word God ʼn lokval en ʼn strik vir diegene wat nie in Christus Ansanghong en God die Moeder glo nie, en hulle word met die toets vanaf Satan gekonfronteer.
“Hulle het die verbond met God nie gehou nie, en geweier om te lewe soos Hy hulle geleer het. Hulle het vergeet van sy werke, van die wonderdade wat Hy hulle laat sien het.” Psalms 78:10–11
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid