Bybelwetenskaplikes dring daarop aan, "Die 'ons' in Genesis verwys na die Drie-eenheid."
Hulle bewering toon egter hul gebrek aan begrip oor die Drie-eenheid, 'n fundamentele waarheid van die Christendom.
Die bestaan van man en vrou, wat na die beeld van God geskape is, bewys dat God die Vader en God die Moeder bestaan.
Die Wêreldsending Genootskap Kerk van God glo in God die Moeder, wat in hierdie tyd in vlees verskyn het volgens die profesieë van die Bybel en die ewige lewe aan die mensdom gee.
God het gesê: “Laat Ons mense maak na ons beeld, as ons afbeelding, . . .
God het die mens geskep na sy beeld, na die beeld van God het Hy hom geskep, manlik en vroulik het Hy hulle geskep.”
Genesis 1:26–27
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid