Net soos daar ʼn tyd is vir alles, en ʼn seisoen vir elke aktiwiteit, het ons geloofslewe ook ʼn duidelike doel: die verlossing van ons siele – naamlik die ewige lewe te ontvang.
Vir ons verlossing het God Sy verlossingswerk oor 6000 jaar uitgevoer en dit in drie tydperke verdeel - die tydperk van die Vader, die tydperk van die Seun en die tydperk van die Heilige Gees - en in elke tydperk ʼn ander Verlossernaam gegee.
In die tydperk van die Vader was Heiland se naam Jehovah. Met die verandering na die tydperk van die Seun, was dit Jesus. Nou is ons in die tydperk van die Heilige Gees. Daarom kan verlossing nie deur Jehovah of Jesus se naam ontvang word nie. Slegs deur Jesus se nuwe naam te ken en aan te roep, word ons verlos.
Jesus se nuwe naam – wat in die tydperk van die Heilige Gees die seën van ewige lewe vrylik gee – is Christus Ansanghong.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid