In 1948 het die Wederkoms Christus in vlees na Korea gekom, volgens die profesieë van die vyeboom en Israel se profete.
Christus Ansanghong, wat die Pasgabrood en wyn gebring het, wat Sy vlees en bloed verteenwoordig, en die ewige lewe aan die mensdom gegee het, is die Wederkoms Christus.
Terwyl hulle eet, het Jesus brood geneem, en nadat Hy die seëngebed uitgespreek het, breek Hy dit, gee dit vir die dissipels en sê: “Neem, eet, dit is my liggaam.”
Toe het Hy die beker geneem, gedank, dit vir hulle gegee en gesê: “Drink almal daaruit,
want dit is my bloed, die bloed van die verbond wat vir baie uitgegiet word tot vergewing van sondes.
Matteus 26:26–28
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid