Net soos salm en duiwe na hulle vaderland kan terugkeer, maak nie saak hoe ver hulle gaan nie, God het gesê: “Ek sal My wet in hulle harte gee,” en die wet van die nuwe verbond in die harte van die mensdom geplaas sodat hulle kan terugkeer na hulle ewige hemelse tuiste.
Tweeduisend jaar gelede het Jesus die goeie saad [die Sabbatdag en die Pasga] gesaai om aan die mensdom die koninkryk van die hemel te gee.
Die goeie saad het egter later verdwyn en is vervang deur die drabok, dit wil sê die gebooie van mense wat deur die vyand, die duiwel, gesaai is.
Ten spyte hiervan, vergeet die kinders van God nooit die nuwe verbond wat op hulle siele gegraveer is nie, maar besef dit met hulle hart, en kom na Christus Ansanghong en God die Moeder, wat hulle lei na die koninkryk van die hemel, die tuisland van hulle siele.
“ ‘Kyk, daar kom dae,” is die uitspraak van die Here, “dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ʼn nuwe verbond sal sluit. . . .
“Nee, dít is die verbond wat Ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit,” is die uitspraak van die Here: “Ek sal my wet in hulle binneste gee, en dit op hulle harte skryf. Ek sal vir hulle ʼn God wees, en hulle sal vir My ʼn volk wees.
Jeremia 31:31–33
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid