Die Drie-eenheid beteken dat een God die Vader ’n ander naam gebruik in die tydperk van die Vader, in die tydperk van die Seun en in die tydperk van die Heilige Gees om die mensdom na die ewige koninkryk van die hemel te lei.
Aangesien die Kerk van God glo dat God die Vader Jehova, God die Seun Jesus en God die Heilige Gees Ansanghong een en dieselfde God is, bid die kerklede in die naam van Christus Ansanghong en verkondig Sy heerlikheid.
“Ek en die Vader is een.”
Johannes 10:30
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid