Die lidmate van Sion word geloof vir hulle uitstaande prestasies in hulle studies, vrywilligersaktiwiteite en geloofslewe, maar die belangrikste ding onder hulle is hulle geloof in Christus Ansanghong en God die Moeder, die Geheimenisse van die koninkryk van die hemele.
Honderde jare nadat koning Dawid gesterf het, het die profeet Esegiël geprofeteer dat God as Dawid sal kom met die nuwe verbond in die laaste dae.
Christus Ansanghong, wat as die geestelike Dawid gekom het, het die nuwe verbond-Pasga herstel wat in 325 n.C. afgeskaf is, en het ons laat weet dat ons slegs gered kan word wanneer ons na God die Moeder toe kom, wat die werklikheid van die nuwe verbond is.
“ ‘ “... en Dawid, my dienskneg, sal vir hulle 'n leier wees vir altyd. Ek sal met hulle 'n vredesverbond sluit – dit sal 'n ewige verbond met hulle wees. ...
en Ek sal vir hulle 'n God wees, en hulle sal vir my 'n volk wees.” ’ ”
Esegiël 37:25–27
“Kyk, daar kom dae,” is die uitspraak van die Here, “dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda 'n nuwe verbond sal sluit. ...
“Ek sal my wet in hulle binneste gee, en dit op hulle harte skryf. Ek sal vir hulle 'n God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees.”
Jeremia 31:31–33
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid