Die hele mensdom was ernstige sondaars wat God se straf verdien het vir die sondes wat in die hemel gepleeg is, maar God het in die vlees na hierdie aarde gekom en ons die vergifnis van sondes deur die nuwe verbond gegee sodat ons weer kan hoop op die koninkryk van die hemel as God se kinders.
God het na hierdie aarde gekom, waar Hy die pyn van die kruis gely het, weer om die nuwe verbond wat gedurende die Donker Middeleeue verlore gegaan het te herstel en om die weg van verlossing vir die mensdom oop te maak. Hemelse kinders het God se liefde ontvang, wat selfs die pyn van die dood nie kon keer nie. Broers en susters in Sion, wat die hemelse familie geword het, moet dus die liefde wat hulle van God ontvang het deur mekaar lief te hê, in die praktyk toepas.
Ek gee julle ʼn nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Net soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Johannes 13:34
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid