God noem liefde in al die 66 boeke van die Bybel.
God het vir ons voorbeelde van groot liefde gestel deur na die aarde toe te kom,
en al die sondes van die mensdom te dra, en was selfs gekruisig.
Dus moet die kinders van God mekaar liefhê, verenig en bedagsaam wees teenoor mekaar
om die nuwe gebod te vervul en hemelse seëninge te ontvang.
Vandag verstaan die lede van die Kerk van God regoor die wêreld
mekaar se verskillende kulture en gedagtes
deur die leer van die liefde toe te pas.
Hulle is bedagsaam teenoor mekaar en vertoon die heerlikheid van God
deur goeie dade en naasteliefde volgens die leringe
van God Ansanghong en God die Moeder.
Noudat julle julle in gehoorsaamheid aan die waarheid gereinig het om mekaar as broers ongeveins lief te hê, moet julle mekaar dan ook van harte en vurig liefhê. 1 Petrus 1:22
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid