Wanneer ons tot God bid en vir sekulêre dinge vra, en God gee die antwoord wat verskil van ons verwagtinge, sê ons dalk: "God verhoor nie my gebede nie."
Dit is egter nie waar nie.
Ons moet weet dat dit God se manier van liefde is om ons die seën van die koninkryk van die hemel te gee wat ons siele bevoordeel.
Die liefde van 'n moeder wat haarself op 'n koue wintersdag in Januarie 1951 opgeoffer het om 'n baba te red, laat ons dink aan die opoffering van ons geestelike Ouers, Christus Ansanghong en God die Moeder.
Hulle het Hulleself opgeoffer om die sondes van die mensdom weg te neem en om die mensdom die ewige koninkryk van die hemel te gee.
Geliefdes, laat ons mekaar liefhê, want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.
Wie nie liefhet nie, het God nie leer ken nie, want God is liefde.
1 Johannes 4:7–8
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid