Hierdie boek sê die mees geheimsinnige
deel is Genesis, waarin na God
verwys word as “ons.”
Toe God die Vader die mens geskep het,
het Hy nie gesê:
“Laat ek mens maak . . . ,” maar Hy het gesê: “Laat ons mens maak . . .”
Genesis 1:26
God is een, die “Vader”! So dan, hoekom word God in die Bybel as “ons” beskryf?
In die begin het God die hemel en die aarde geskep.
Genesis 1:1
In Torah, die oorspronklike teks van die Bybel, is dit geskryf as “Elohim” wat “Gode” beteken.
Elohim beteken “Gode” as die meervoudsvorm van “El” of “Eloah” wat God in die enkelvoud aandui.
In die Bybel word God meer as 2 500 keer as Gods [Elohim] aangeteken.
Dit wys daar moet 'n ander God wees, nie net “God die Vader nie.”
Man en vrou is na die beeld van God geskape.
God het die mens geskep na sy beeld, na die beeld van God het Hy hom geskep, manlik en vroulik het Hy hulle geskep.
Genesis 1:27
Die mens is geskape na die beeld van “God die Vader”.
Vrou is geskape na die beeld van “God die Moeder”.
“Elohim” die Skepper is God die Vader en “God die Moeder.”
En daar word geprofeteer dat God in die laaste dae sal verskyn. (1 Timoteus 6:15)
In die tyd van die Seun het God as Jesus verskyn.
In hierdie tyd sal Elohim, God die Vader en “God die Moeder,” in die vlees kom om die mensdom te red.
Die Wêreldsending-Genootskap Kerk van God glo in Christus Ansanghong en God die Moeder as die Gees en die Bruid-die Verlossers in die tyd van die Heilige Gees.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid