Ons kan uitvind hoe goed ons geloof is deur God se woord te gehoorsaam.
Hoe langer ons in die waarheid leef, hoe dieper moet ons gehoorsaamheid en geloof wees.
As ons egter volgens ons eie wil soos koning Saul doen, sal God al die genade wat Hy aan ons gegee het, terugneem.
Christus Ansanghong, wat as die Verlosser in die tydperk van die Heilige Gees gekom het, het alles van die begin tot die einde van die tydperk vooruit gesien en die werk van verlossing vir die hele mensdom uitgevoer.
Daarom glo die lidmate van die Kerk van God sy woorde en gehoorsaam dit in alle situasies net soos Abraham en Gideon.
“Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as maaltydoffers, om te luister beter as die vet van ramme.
Ja, opstandigheid is soos die sonde van waarsêery, en eiesinnigheid soos die euwel van huisgode. Omdat jy die woord van die Here verwerp het, het Hy jou as koning verwerp.”
1 Samuel 15:22–23
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid