Om te weet of ons optrede reg of verkeerd is, moet ons na God toe kom, wat die ware lig is. Vandag, in 'n donker wêreld waar mense nie die wil van God kan onderskei nie, het Christus Ansanghong en God die Moeder die lig van die waarheid van die lewe geskyn deur die Sabbat en die Pasga.
God het as lig na hierdie aarde gekom, die wêreldse gees van duisternis verslaan, ons geleer van hemelse dinge, hoop na die wêreld gebring en die lig laat skyn. Net so moet God se kinders ook die lig van die evangelie aan die wêreld laat skyn sodat almal God kan herken.
[V]ir die ongelowiges wie se denke deur die god van hierdie bedeling verblind is, sodat die lig van die evangelie van die heerlikheid van •Christus, wat die beeld van God is, nie oor hulle skyn nie. . . . Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, in die aangesig van Jesus Christus. 2 Korintiërs 4:4–6
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid