Honderd en twintig duisend mense van Nineve, wat nie regs van links kon onderskei nie, het na Jona geluister toe hy aan hulle verkondig het in gehoorsaamheid aan God se bevel, en hulle het almal tot bekering gekom. In hierdie tydperk ook, moet ons die Nuwe Verbond-Pasga – die waarheid van verlossing en vergewing van sondes – aan alle mense verkondig wat nie God se wette verstaan nie.
Net soos die huise wat die bloed van die paaslam op hulle deure gesit het, van die plaag in die tyd van Moses gered was, kan diegene wat deelneem aan die vlees en bloed van Jesus Christus deur die Pasgabrood en -wyn die seël van verlossing ontvang in die Nuwe Testamentiese tye.
Christus Ansanghong het oor die Nuwe Verbond-Pasga getuig.
Hy is God wat weer gekom het om die sondes van die mensdom in die laaste dae te vergewe,
volgens die profesieë van die Bybel.
Daar kom 'n tyd, sê die Here, dat Ek
met Israel en Juda 'n nuwe verbond sal sluit . . .
Ek sal hulle oortredings vergewe en
nie meer aan hulle sondes dink nie. Jeremia 31:31–34
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid