Deur die aardse gesinsisteem het God aan ons bekend gemaak dat daar ʼn hemelse familie is. Net soos aardse kinders die vlees en bloed van hulle ouers erf, moet hemelse kinders die vlees en bloed van God die Vader en God die Moeder ontvang deur die Pasgabrood en wyn. Net sulke mense kan God “Vader” en “Moeder” as hemelse kinders noem.
Vandag word die lede van die Kerk van God geprys vir hulle goeie dade regoor die wêreld omdat hulle alle mense liefhet met die liefde en opoffering wat hulle van Christus Ansanghong en God die Moeder geleer het, en omdat die heerlikheid van Jerusalem die hele wêreld gevul het. net soos die Bybel geprofeteer het.
Op jou stadsmure, Jerusalem, het ek wagte uitgesit. Dwarsdeur die dag en nag sal hulle nie ʼn oomblik lank swyg nie. Julle wat die Here herinner aan sy beloftes, gun julleself geen rus nie! Gun Hom ook geen rus nie, totdat Hy haar gevestig het, totdat Hy Jerusalem ʼn loflied op aarde gemaak het! Jesaja 62:6–7
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid