Aangesien Jesus as ʼn mens gekom het, die kos van mense geëet het en net soos mense geleef het, het talle mense nie daarin geslaag om Hom as God te erken nie en het Hom verwerp. Daarom leer die Bybel ons dat elke gees wat erken dat Jesus in die vlees gekom het, uit God is, en elke gees wat dit nie erken nie, die gees van die antichris is.
In die tydperk van die Heilige Gees het Christus Ansanghong en God die Moeder gekom om die mensdom te red. Om die seën van verlossing van God te ontvang, moet die mensdom eers hul eie vooropvattings opsy skuif en die profesie van die Bybel glo, wat verklaar dat God ʼn tweede keer in die vlees sal kom.
wat wil hê dat alle mense verlos word en tot kennis van die waarheid kom. Want daar is een God, en een Middelaar tussen God en die mense: die mens Christus Jesus,... 1 Timoteus 2:4–5
Hieraan ken julle die Gees van God: Elke gees wat bely dat Jesus Christus vlees geword het, is uit God, en elke gees wat dit nie van Jesus bely nie, is nie uit God nie, maar is die gees van die Antichris,... 1 Johannes 4:2–3
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid