Die Kerk waar Jesus verlossing gegee het toe Hy 2 000 jaar gelede na hierdie aarde gekom het en die nuwe verbond Pasga gestig het, en die Kerk wat deur die heiliges van die vroeë Kerk soos Apostels Paulus, Petrus en Johannes bygewoon is, was die Kerk van God. Om en by die 4de eeu is God se regulasies egter afgeskaf, en heidense gebruike het die kerk binnegedring. Die lig van verlossing het verdwyn en die Donker Middeleeue het begin.
Volgens die profesie van die Bybel het Christus Ansanghong die Kerk van God in Korea in 1964 gestig en die Kerk gelei met die waarheid van die nuwe verbond Pasga gebaseer op die Bybel en die fondament van die profete. Hy het vir sy kinders getuig van God die Moeder, wat na hierdie aarde gekom het om die mensdom te red, en gesê: “Petrus het Jesus gevolg, en ek volg vir Moeder.”
[A]an die •gemeente van God in Korinthe, wat in Christus Jesus geheilig is deur God – geroepe heiliges, . . . 1 Korintiërs 1:2
[G]ebou op die fondament van die •apostels en profete, met •Christus Jesus self as hoeksteen. Efesiërs 2:20
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid