Vir die redding van die mensdom het God vir ons die Bybel gegee en die wet van die nuwe verbond ingestel. Net soos Salomo in staat was om te bepaal wie die kind se ware moeder was deur instink van moederliefde, erken God in hierdie tyd diegene wat die nuwe verbond hou, wat God beveel het, as Sy uitverkore kinders, en gun hulle die seën van verlossing.
Vandag volg die Kerk van God die leiding van Christus Ansanghong en Nuwe Jerusalem Hemelse Moeder. Hulle het die nuwe verbond herstel wat verlore gegaan het, soos die Sabbat en die Pasga, en het ons al die leringe gegee wat nodig was vir die redding van ons siele, wat die doel van ons geloof is. Dit is hoekom net die Kerk van God die belofte van verlossing het.
So sê die Here : “Oor drie oortredings van Juda, ja, oor vier, sal Ek dit nie herroep nie; omdat hulle die onderrig van die Here verwerp, en sy vaste voorskrifte nie nagekom het nie. Hulle vals gode het hulle laat dwaal, dié waaragter hulle voorouers aangeloop het. . . . Amos 2:4
Hom het julle lief, al het julle Hom nie gesien nie; en al sien julle Hom nie nou nie, glo julle in Hom, en jubel julle met ʼn onuitspreeklike en heerlike blydskap, omdat julle reeds deel het aan die doel van julle geloof, naamlik die verlossing van julle siele. 1 Petrus 1:8–9
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid